Hy het teologie studeer en was vir ses jaar lank 'n gewilde en geliefde predikant in die Hervormde Kerk.
Die boeiende verhaal wat Cilliers in hierdie boek ontvou, word aangevul deur foto's van die outeur as kind saam met sy familie en vriende, as student, predikant en later as regisseur saam met ander bekendes.
Ook die hande van die
predikant, wat nie evangelisasie doen en die seen uitspreek nie, maar bedel vir die ekstras soos 'n vakansiehuis by die strand, word belig.
Nog kommentaar oor Kosie en leidrade wat die interteks aktiveer, is "hy durf homself 'n
predikant noem", "hy is lankal die kluts kwyt" (Winterbach, 2002:150) en hy vertei "oor die kinders wat die ewebeeld van muise was--dieselfde groot oe en dun ledemate" (Winterbach, 2002:106), wat dui op die ondervoede sieklike kinders in die konsentrasiekampe.
Na etlike jare as
predikant verlaat hy die bediening vir die televisiebedryf, want hy kan dit nie verder ontken nie: "Ek het depressief besef wie ek was.
In die verbinding met enkelvoudige konkrete soortnaamwoorde soos boer, hond, kind, onderwyser, oumens,
predikant en vrou word 'n generiese lesing geaktiveer wat 'n besondere kenmerk of kwaliteit releveer.
Die taak van die krankebesoeker of sieketrooster was oorspronklik om die
predikant by te staan met basiese take soos voorlesing uit die Bybel, voorsang in die kerk, kategese en die besoek van siekes en lydendes.
Die afgelope aantal jare skryf Barend Vos, self
predikant, vir die tydskrif L/G kort anekdotes oor Jongdominee en SyGoeieVrou se verblyf in 'n plattelandse gemeente.
Hy is prediker van die liefde, vir wie liefde 'n aspek van die godsdiens is, 'n perspektief wat skrynend geironiseer word deur Reverend Crompton as liefdelose predikant. Richard vergewe dit wat met Ethel gebeur het.
Reverend Compton aktiveer as liefdelose predikant weer die motief van die liefdeloosheid binne kerklike verband.
Harry Grey was 'n aristokraat, 'n
predikant met 'n Oxfordgraad, 'n lewensgenieter en dronklap wat na die Kaap weggestuur is omdat hy sy familie in die skande gesteek het.
Nag op 'n kaal plein is inderdaad 'n woordgalery van gestorwenes en sterwendes: bekommerde boere, bedroefde geliefdes; 'n kleremaker, winkelier, skoolmeester, orrelis, kunstenaar,
predikant en skrywer.
Dat blijkt duidelijk uit haar autobiografische schets over het leven als "pastoriedogter" in de pastorie van Schweizer-Reneke waar haar vader, die aan de Vrije Universiteit in Amsterdam theologie had gestudeerd,
predikant was.
Christine van Rooyen vertel haar storie aan die
predikant op hoop van begenadiging, om vrygespreek te word van skuld, haar skuld vir haar eie lewe as prostituut en, in die besondere gegewe van die verhaal, haar skuld vir die dood van Carlos en die ander by die gewelddadige ontknoping van die roman, en veral haar skuld vir wat met Carla Griessel gebeur het: "En ek weet die Here sal my vergewe omdat ek 'n sekswerker was.
Die karakters is boonop argetipes, soos die wetenskaplike (Ben en Reitz) , die filosoof wat meestal stilswyend is (Japie Stilgemoed), die religieuse, maar stompsinnige
predikant (Kosie Rijpma), die harde vloeker (Gert Smal), die man van aksie (generaal Bergh), die swak leier (kommandant Servaas Senekal) en trieksters (byvoorbeeld Oompie, Esegiel, Seun en Niggie).