werk

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | werk |
| Verlede Tyd | ek | het gewerk |
| Teenwoordige deelwoord | werkend | |
- Iets doen; arbeid verrig; liggaamlik of geestelik inspan; beoefen.
- Ek hou daarvan om aan die wikiboordeboek te werk.
- Dit wat gedoen word; beroep; werkplek; dat wat gemaak is (kunswerk, ens.).
- Hans het vandag laat by die werk aangekom.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | werk o | werken |
| Verkleinwoord | werkje | werkjes |
- 1.: Ik werk.
- 2.: Werk je?
- 3.: Werk!