spog
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | spog |
| Verlede Tyd | ek | het gespog |
| Teenwoordige deelwoord | spoggende | |
- Trots wees op; met iets pronk; vertoon maak.
- Die omgewing van Okiep spog in die lentetyd met hulle veldblommeprag.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | spog |
| Verlede Tyd | ek | het gespog |
| Teenwoordige deelwoord | spoggende | |
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|