'n Skietlood
Enkelvoud Meervoud
  skietlood    skietlode  
IPA: [ˈskitluə̯t], meervoud: [ˈskitluə̯də]
سْكِیتْلُوَدْ, meervoud: سْكِیتْلُوَدِی
  1. 'n Gewoonlik kegelvormige loodgewiggie wat aan 'n lyn vasgemaak word om die vertikale rigting aan te dui. Word onder andere deur bouers gebruik om te verseker dat mure presies loodreg ten opsigte van die grond is. Loodreg op waterpas.
  2. Tou waaraan 'n gewig hang om die diepte van water te bepaal.

    Sinonieme

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skietlood.