Enkelvoud Meervoud
  sel    selle  
   
(lêer)
  1. 'n Klein hokkie
  2. (juridies) 'n Klein geslote kamer waarin gevangenes opgesluit word in 'n tronk
  3. (biologie) Die kleinste eenheid van 'n organisme wat as lewendig gezien kan word
  4. (biologie) 'n Hokkie van 'n heuningkoek
  5. (chemie) 'n Geheel wat 'n katode, 'n elektroliet en 'n anode bevat