Vleis word op 'n rooster gerooster.
Enkelvoud Meervoud
  rooster    roosters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  roostertjie     roostertjies  
roos•ter
  1. 'n Traliewerk van metaal (waarop vleis o.a. gaargemaak kan word).
  2. Werksprogram; tabel met tye wanneer bepaalde aktiwiteite aangebied word.
  1. Maak die rooster skoon sodat ons kan braai.
  2. Volgens die rooster moet ons nou in die wiskundeklas wees.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: grill(en)
Nederlands: rooster(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek rooster  
Verlede Tyd  ek  het gerooster        
Op kos op 'n rooster gaar te maak.
Kom ons rooster 'n vleisie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: grill(en)
Nederlands: roosteren(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooster.
'n Haan.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord roosterroosters
IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈrʉːstə], meervoud: [ˈrʉːstəz]
Brits: [ˈruːstə], meervoud: [ˈruːstəz]
Amerikaans: [ˈruːstəɹ], meervoud: [ˈruːstəɹz]
(Amerikaans:) haan

    Sinonieme

(Brits:) cock