Enkelvoud Meervoud
  ohm    ohms  
(fisika), (eenhede) Die eenheid van elektriese weerstand
  1. Jy bou ’n laser wat met wisselstroom werk en benodig hoë piekspanning van 180 kV. Tydens jou berekeninge kan die laser opstelling as een ekwivalente weerstand van 795 ohms gesien word.[1]

    Afkorting

Ω

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ohm(en)
Nederlands: ohm(nl) o of m