bakkie

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bakkie | bakkies |
- bak•kie
- (motorterme) Klein vragmotor met laaivermoë wat kan wissel van 'n paar honderd kilogram vir ontspanningsgebruike tot tipies 1 ton vir gebruik as afleweringswaens of om nuts- of vakmanne se gereedskap te vervoer.
- Verkleiningsvorm van bak.
- 'n Bakkie is 'n ligte voertuig met 'n oop bak waarop 'n vrag vervoer kan word en geskei is van die kajuit.
- Die oorskietkos word in bakkies in die yskas gebêre.
| Vertalings: bakkie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bakkie.