amandel

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| amandel | amandels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| amandeltjie | amandeltjies |
- a•man•del
- (vrugte), (kookkuns) die steenvrug en saad van die amandelboom
Prunus amygdalus
- Neutbotter, splinters, vlokkies, meel en melk – amandels is in talle verskillende vorms beskikbaar.[1]
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor amandel.