aantrek
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | trek aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aantrek |
| Verlede Tyd | ek | het aangetrek |
| Onbepaalde wys | aan te trek | |
| Teenwoordige deelwoord | aantrekkend | |
| Verlede deelwoord | aangetrokke aangetrekte | |
- aan•trek
- 'n Elektroskoop is 'n apparaat wat wys hoe ladings met mekaar reageer. Spesifiek dat lading mekaar aantrek en afstoot.[1]
- Paraferomone het 'n soortgelyke aksie as feromone (chemiese stowwe wat deur wyfies afgeskei word om mannetjies aan te trek).[2]
- Die twee het albei vir Halloween soos skoenlappers met pragtige pienk vlerke aangetrek.[3]
- 1,2: Aantrekking
| Vertalings: 1. deur 'n krag | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. aanlok | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. met klere bedek | |||
|---|---|---|---|