Enkelvoud Meervoud
  Handelinge    
IPA: [hʌnde'linge vʌn di a'pɔstels]
Han•de•lin•ge
Die 5de boek in die Nuwe Testament van die Bybel.
Handelinge van die Apostels vertel hoe die opgevaarde Here deur die uitstorting van die Heilige Gees sy volgelinge toegerus het om gehoorsaam te wees aan sy laaste opdrag.

    Afkorting

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Handelinge.