Yas-eiland

eiland in Abu Dhabi, Verenigde Arabiese Emirate

Yas-eiland (Arabies: جزيرة ياس) is 'n eiland in Aboe Dhabi.

Yas
Inheemse naam: جزيرة ياس
Geografie
LiggingVerenigde Arabiese Emirate, Persiese Golf
Koördinate24°30′N 54°36′O / 24.500°N 54.600°O / 24.500; 54.600
Oppervlakte25 vk km
Administrasie
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate
EmiraatAboe Dhabi

Dit is die plek waar die Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix aan die einde van elke jaar aangebied word.