Whitney Able
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Whitney Able (gebore 2 Junie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente All the Boys Love Mandy Lane (2006), Monsters (2010), A Walk Among the Tombstones (2014), en Dark (2015).
| Whitney Able | |
| Geboortenaam | Whitney Nees Able |
|---|---|
| Geboorte | 2 Junie 1982 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 2 |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 2005–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2005: Age of Kali
- 2006: All the Boys Love Mandy Lane
- 2007: Love and Mary
- 2008: Remarkable Power
- 2010: Monsters
- 2010: Pound of Flesh
- 2010: The Man That I Was
- 2011: Bad Actress
- 2011: Man Without a Head
- 2014: A Walk Among the Tombstones
- 2015: Dark
- 2015: Ava's Possessions
- Fluidic
Televisiereekse
wysig- 2006: Secrets of a Small Town
Televisierolprente
wysig- 2010: Tough Trade
Video's
wysig- 2016: Dark: Making-of Dark