Tumblr

Tumblr (geskryf as tumblr) is 'n gratis sosiale netwerk- en mikrojoernaaldiens wat deur David Karp geskep en deur Yahoo! besit word. Die webtuiste stel mense in staat om teks, stilstaande en bewegende beelde, kwotasies, skakels en oudio-opnames in 'n "tumblrlog“ te publiseer. Gebruikers kan ander persone se webjoernale (blogs) volg om sodoende in kontak te bly. Teen 7 Desember 2018 het die webtuiste reeds meer as 450 miljoen webjoernale gehad.
| Tipe | Filiaalmaatskappy |
|---|---|
| Gestig | 19 Februarie 2007[1] |
| Hoofkantoor | , |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Sleutelpersone | David Karp (stigter) |
| Produkte | Mikrojoernale, gemeenskapswebwerf |
Aantal werknemers | 406 (April 2017)[1] |
| Moedermaatskappy | Yahoo! (2013–hede) |
| Webwerf | tumblr.com |
Tipe webwerf | Sosiale netwerk Mikrojoernaal |
|---|---|
| Beskikbaar in | Hoofsaaklik Engels |
| Eienaars | Yahoo! |
| URL | tumblr.com |
| Registrasie | Opsioneel |
| Huidige status | Aktief |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Press Information" (in Engels). Tumblr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op 20 April 2017.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tumblr.
- (en) Amptelike webwerf