Timm Sharp
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Timm Sharp (gebore 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Undeclared (2001), 'Til Death (2006), Enlightened (2011), en Blunt Talk (2015).
| Timm Sharp | |
| Geboorte | 1978 (47–48 jaar oud) |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2002: Stark Raving Mad
- 2005: Standing Still
- 2005: Americano
- 2010: Camera Obscura
- 2015: The Dramatics: A Comedy
- 2016: The Energy Specialist
- 2016: Rainbow Time
- In Between Days
Televisiereekse
wysig- 2001: Undeclared
- 2006: 'Til Death
- 2011: Enlightened
- 2014: Beef
- 2015: Blunt Talk
- 2015: One Mississippi
- 2017: Threadbare
Televisierolprente
wysig- 2003: Other People's Business
- 2004: Weekends
- 2005: Early Bird
- 2006: Play Nice
Video's
wysig- 2014: Sociopathdating.com