Tangshan
Tangshan (Chinees: 唐山) is 'n stad in die Chinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 7 577 284 in 2010. Die stad is geleë in die noordooste van China, oos van die hoofstad Beijing en noordoos van Tianjin.
Tangshan 唐山 | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 39°36′00″N 118°10′00″O / 39.60000°N 118.16667°O | |
| Land | |
| Provinsie | Hebei |
| Regering | |
| • Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Wang Xuefeng (王雪峰) |
| • Burgemeester | Chen Guoying (陈国鹰) |
| Oppervlak | |
| • Stad | 17 040 km2 (6 580 vk. myl) |
| • Water | 3 568 km2 (1 378 vk. myl) |
| • Stedelik | 3 596 km2 (1 388 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Stad | 7 577 284 |
| • Digtheid | 440/km2 (1 200/vk. myl) |
| • Stedelik | 3 163 152 |
| • Stedelike digtheid | 880/km2 (2 300/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 063000 |
| Skakelkodes | 315 |
| Webwerf | tangshan.gov.cn |
Tangshan is op 28 Julie 1976 deur 'n aardbewing, wat 7,8 op die Richterskaal gemeet het, verwoes en later herbou. Dit is nou 'n belangrike toeristebestemming en nywerheidstad.