Solapur (Marathi: सोलापूर, Solāpūr), vroeër Sholapore, is 'n stad in die Wes-Indiese deelstaat Maharasjtra, met 'n bevolking van 951 118 in 2011. Die stad is die vierde grootste metropolitaanse gebied in die deelstaat en is in die suidweste daarvan geleë. Die belangrikste nywerheidsektor van die stad is katoenbedryf en sekswerkers.

Solapur

सोलापूर
Stad
Die Siddheshwar-tempel in Solapur.
Die Siddheshwar-tempel in Solapur.
Solapur is in Indië
Solapur
Solapur
Ligging in Indië
Koördinate: 17°40′48″N 75°55′12″O / 17.68000°N 75.92000°O / 17.68000; 75.92000
LandVlag van Indië Indië
DeelstaatMaharasjtra
DistrikSolapur
Regering
  TipeSolapur Munisipale Korporasie
  BurgemeesterAlka Rathod
Oppervlak
  Totaal148,86 km2 (57,48 vk. myl)
Hoogte
457 m (1 499 ft)
Bevolking
  Totaal951 118
TydsoneUTC+5:30 (IST)
Poskode
41300X
Skakelkodes0217
Webwerfsolapur.gov.in