Shropshire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Shropshire
HoofstadShrewsbury
Oppervlakte3 487 km²
Bevolking493 200 (2017)
Bevolkingsdigtheid141 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekShropshire
Administratiewe setelShrewsbury
ISO 3166-2:GB-SHR
Oppervlakte3 197 km²
Bevolking307 100 (2011)
Bevolkingsdigtheid96 inw./km²
Webtuistewww.shropshire.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Shropshire (Unitêre owerheid)
  2. Telford and Wrekin (Unitêre owerheid)

Shropshire (uitgespreek /ˈʃrɒpʃər/) is 'n graafskap in westelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Shrewsbury, Telford en Dawley.

Shropshire het 'n geskatte bevolking van 493 200 in 2017 gehad (waarvan 97,3% Blank was) en is dus die 42ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels

wysig