Seth Gabel
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Seth Gabel (gebore 3 Oktober 1981) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Fringe (2008), American Horror Story (2011), Salem (2014), en Genius (2017).
| Seth Gabel | |
| Geboorte | 3 Oktober 1981 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 2 |
| Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Filmografie
wysigEksterne skakels
wysig- Seth Gabel in die Internet-rolprentdatabasis
- Seth Gabel op X