Sebastian Pigott
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sebastian Pigott (gebore 14 Februarie 1983) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Kodachrome (2017) en in die televisiereekse Being Erica (2009), Wynonna Earp (2016), en Slasher (2016).
| Sebastian Pigott | |
| Geboorte | 14 Februarie 1983 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Kanadees |
| Beroep(e) | Akteur en skrywer |
| Aktiewe jare | 2002–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2002: Two Days Till Tomorrow
- 2013: Victims
- 2016: Below Her Mouth
- 2017: Kodachrome
- 2017: Love Is...
- Two Deaths of Henry Baker
Televisiereekse
wysig- 2009: Being Erica
- 2016: Wynonna Earp
- 2016: Slasher
Televisierolprente
wysig- 2009: Deadliest Sea
- 2013: Cinnamon Girl
- 2014: Killing Daddy
- 2017: Mommy's Little Boy
- 2018: Radio Silence