Sean Gunn

Amerikaanse akteur

Sean Gunn (gebore 22 Mei 1974) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pearl Harbor (2001), Guardians of the Galaxy (2014), Guardians of the Galaxy Vol. 2 (2017), en Avengers: Infinity War (2018).

Sean Gunn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1997: Stricken
  • 1999: The Auteur Theory
  • 2001: Pearl Harbor
  • 2008: Pants on Fire
  • 2014: Guardians of the Galaxy
  • 2015: The Hive
  • 2017: Guardians of the Galaxy Vol. 2
  • 2018: Avengers: Infinity War
  • The Tom Commandments

Televisiereekse

wysig
  • 2000: Brutally Normal
  • 2000: Gilmore Girls
  • 2001: Going to California
  • 2002: Andy Richter Controls the Universe
  • 2008: Humanzee!
  • 2008: PG Porn
  • 2008: Sparky & Mikaela
  • 2010: For a Green Card
  • 2011: H+
  • 2014: The Victoria to Uyen Show

Televisierolprente

wysig
  • 2004: Gilmore Girls Backstage Special

Eksterne skakels

wysig