Robin Riker
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robin Riker (gebore 2 Oktober 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Alligator (1980) en in die televisiereekse Brothers (1984), Buffy the Vampire Slayer (1996), en The Gregory Hines Show (1997).
| Robin Riker | |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
|---|---|
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1980: Alligator
- 1992: Body Chemistry II: The Voice of a Stranger
- 2002: The Stoneman
- 2012: The Famous Joe Project
- 2016: Saved by Grace
Televisiereekse
wysig- 1984: Brothers
- 1990: Get a Life
- 1992: Shaky Ground
- 1994: Thunder Alley
- 1996: Buffy the Vampire Slayer
- 1997: The Gregory Hines Show
Televisierolprente
wysig- 1983: Herndon
- 1998: Brink!
- 1999: Don't Look Under the Bed
- 2003: Exit 9
Video's
wysig- 1993: Stepmonster