Richard Bancroft
Aartsbiskop Richard Bancroft is gebore in 1544 in die dorpie Farnworth, toe 'n dorpie in die suide van Lancaster. Hy is oorlede op 2 November 1610 in die Lambeth-paleis.
Richard Bancroft | |
|---|---|
| Gebore | 1544 Farnworth, Lancashire, Engeland |
| Sterf | 2 November 1610 (op 66) Lambeth, Surrey, Engeland |
| Nasionaliteit | |
| Beroep | Biskop |
| Titel | Aartsbiskop van Kantelberg |
| Termyn | November 1604–2 November 1610 |
| Voorganger | John Whitgift |
| Opvolger | George Abbot |
Eksterne skakels
wysig
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Richard Bancroft.