RC Cola (kort vir Royal Crown Cola[1]) is 'n kola-koeldrank wat in die Verenigde State besit word deur Keurig Dr Pepper en internasionaal deur RC Global Beverages, Inc.

Verwysings

wysig
  1. "Our Brands: RC Cola". Keurig Dr Pepper. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2018. Besoek op 28 Februarie 2018.

Eksterne skakels

wysig