One Canada Square
One Canada Square is die hoogste wolkekrabber in Canary Wharf, 'n beduidende sakedistrik in oostelike Londen. Die gebou is in 1991 voltooi en het 'n hoogte van 235 meter en 50 verdiepings. Die toring is ook die tweede hoogste wolkekrabber in die Verenigde Koninkryk (naas The Shard).

Fotogalery
wysigEksterne skakels
wysig
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie One Canada Square.