Nederweert
Nederweert (Limburgs: Neewieërt) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die munisipaliteit Weert en aan die provinsie Noord-Brabant, in die streek van Die Peel. Die munisipale gebied het sowat 17 000 inwoners (2019) en 'n oppervlakte van 102 km².
Nederweert | |
|---|---|
Munisipaliteit | |
'n ven in die Weerterbos | |
Ligging van Nederweert-munisipaliteit in Limburg | |
| Koördinate: 51°17′00″N 5°45′00″O / 51.28333°N 5.75000°O | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Regering | |
| • Burgemeester | Henk Evers (PvdA) |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 101,78 km2 (39,30 vk. myl) |
| • Land | 100,23 km2 (38,70 vk. myl) |
| • Water | 1,55 km2 (0,60 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 17 005 |
| • Digtheid | 170/km2 (400/vk. myl) |
| Poskode | 6030-6035, 6090-6092 |
| Skakelkodes | 0495 |
| Webwerf | www.nederweert.nl |
Plekke
wysigPlekke in die munisipale gebied van Nederweert:
Boeket, Bosserstraat, Budschop, De Nieuwe Hoeven, Horick, Horickheide, Hulsen, Klaarstraat, Kreijel, Leveroy, Mildert, Nederweert (dorp), Nederweert-Eind, Nieuw- en Winnerstraat, Ospel, Ospeldijk, Roeven, Schoor, Strateris en Waatskamp
Eksterne skakels
wysig| Wikimedia Commons bevat media in verband met Nederweert. |