Motswedi is 'n dorpie in Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Dit is die geboortedorp van Lucas Mangope, die ontslape president van die destydse "onafhanklike" bantoestan Bophuthatswana.

Motswedi
Motswedi is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Motswedi
Motswedi
 Motswedi se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°16′44″S 25°53′6″O / 25.27889°S 25.88500°O / -25.27889; 25.88500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikNgaka Modiri Molema
MunisipaliteitRamotshere Moiloa
Oppervlak
  Totaal4,54 km2 (1,75 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal2 794
  Digtheid615/km2 (1 590/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Indiërs/Asiërs0.2%
  Bruin mense0.1%
  Swart mense99.7%
Taal (2011)
  Tswana 93.9%
  Engels 2.5%
  Zoeloe 1.0%
  Ander 2.6%
Skakelkode018

Verwysings

wysig
  1. 1 2 3 4 "Subplek Motswedi". Sensus 2011.