Mošovce
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mošovce (Duits: Moschotz) is 'n belangrike dorp in die hartland van Slowakye met baie historiese monumente. Dit is die geboorteplek van 'n groot Slowaakse digter, Ján Kollár. Die dorp het 'n bevolking van sowat 1 308.
| Kaart | Wapen |
![]() | |
| Vlag | |
| Land | |
| Koördinate | 48°54′N 18°53′E / 48.900°N 18.883°O |
| Gestig op | 1233 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 57,972 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 483 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2012) | 1 308 |
| - Bevolkingsdigtheid | 22,56/vk km |
| Tydsone | UTC +1 |
| Burgemeester | Peter Mojtek |
| Amptelike Webwerf | mosovce.sk |
Galery
wysigEksterne skakels
wysig| Wikimedia Commons bevat media in verband met Mošovce. |
- www.mosovce.sk
- Brosjure
- Inligting
- Drienok Geargiveer 28 Oktober 2008 op Wayback Machine




