Millicent Simmonds
Amerikaanse aktrise
Millicent Simmonds (gebore 1 Maart 2003) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wonderstruck (2017) en A Quiet Place (2018), en in die televisiereeks Celebrity Page (2013).
| Millicent Simmonds | |
![]() | |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
|---|---|
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
