Michael Vartan
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael Vartan is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Never Been Kissed (1999), One Hour Photo (2002), en Colombiana (2011), en in die televisiereeks Alias (2001).
| Michael Vartan | |
![]() | |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
|---|---|
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 1988–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1992: Promenades d'été
- 1993: Fiorile
- 1997: Touch Me
- 1998: Dead Man's Curve
- 1999: Never Been Kissed
- 2000: It Had to Be You
- 2000: Sand
- 2002: One Hour Photo
- 2005: Monster-in-Law
- 2007: Rogue
- 2011: Colombiana
- 2011: Demoted
- 2016: Within
- Noble Savages
Televisiereekse
wysig- 2001: Alias
- 2007: Big Shots
- 2009: Hawthorne
- 2017: The Arrangement
Televisierolprente
wysig- 1989: Black Leather Jacket
