Lise Delamare
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lise Delamare (9 April 1913 – 25 Julie 2006) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente La Marseillaise (1938), Wicked Duchess (1942), Mlle. Desiree (1942), en Captain Blood (1960).
| Lise Delamare | |
| Geboortenaam | Jolyse Effrey Jeanne Delamare |
|---|---|
| Geboorte | 9 April 1913 |
| Sterfte | 25 Julie 2006 (op 93) |
| Nasionaliteit | Frans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1934: Les précieuses ridicules
- 1936: Notre-Dame d'amour
- 1937: The Cheat
- 1938: La Marseillaise
- 1942: Wicked Duchess
- 1942: Mlle. Desiree
- 1942: La symphonie fantastique
- 1942: Twisted Mistress
- 1943: La valse blanche
- 1944: Sowing the Wind
- 1945: Le père Goriot
- 1946: Raboliot
- 1947: Monsieur Vincent
- 1950: The King of the Bla Bla Bla
- 1957: Escapade
- 1960: Captain Blood
- 1989: Baxter
Televisierolprente
wysig- 1971: Père
- 1973: Le château perdu
- 1974: L'ange de la rivière morte
- 1974: La voleuse de Londres
- 1980: La folle de Chaillot
- 1981: Adieu ma chérie
- 1983: Le tartuffe