'n Lendedoek is ’n kledingstuk wat die geslagsdele bedek en niks anders nie.[1] Dit word tipies deur primitiewe stamme in tropiese gebiede gedra, wat nog nie moderne klere ontwikkel het nie. Mans het 'n lendendoek as 'n basiese kledingstuk gedra wat hul geslagsdele bedek behalve hul boude.[2]Lendendoeke word gemaak van verskeie materiale soos dier vel, boomskors en katoenlappe.

'n man wat 'n lendedoek dra

Verwysings

wysig
  1. "lendendoek - ANW (Algemeen Nederlands Woordenboek)". anw.ivdnt.org. Besoek op 24 Februarie 2026.
  2. "Loincloths | Encyclopedia.com". www.encyclopedia.com. Besoek op 24 Februarie 2026.