Larissa Wilson (gebore 5 Mei 1989) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Tormented (2009) en in die televisiereekse Skins (2007) en Trollied (2011).

Larissa Wilson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Larissa Hope Wilson
Geboorte 5 Mei 1989 (1989-05-05) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 2009: Tormented

Televisiereekse

wysig
  • 2007: Skins
  • 2011: Trollied

Televisierolprente

wysig
  • 2011: The Boarding School Bomber

Eksterne skakels

wysig