Landgraaf (munisipaliteit)

Landgraaf (Limburgs: Lankgraaf) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die munisipale gebied het sowat 38 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 25 km².

Landgraaf
Munisipaliteit
Pinkpop 2009 op Megaland
Pinkpop 2009 op Megaland
Vlag van Landgraaf
Vlag
Wapen van Landgraaf
Wapen
Ligging van Landgraaf-munisipaliteit in Limburg
Ligging van Landgraaf-munisipaliteit in Limburg
Koördinate: 50°55′00″N 6°02′00″O / 50.91667°N 6.03333°O / 50.91667; 6.03333
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Limburg
Regering
  BurgemeesterRaymond Vlecken (CDA)
Oppervlak
  Totaal24,69 km2 (9,53 vk. myl)
  Land24,60 km2 (9,50 vk. myl)
  Water0,09 km2 (0,03 vk. myl)
Bevolking
  Totaal38 073
  Digtheid1 548/km2 (4 009,3/vk. myl)
Poskode
6370-6374
Skakelkodes045
Webwerfwww.landgraaf.nl

Plekke

wysig

Plekke in die munisipale gebied van Landgraaf:
Landgraaf (dorp), Nieuwenhagen, Rimburg, Schaesberg en Waubach.

Eksterne skakels

wysig