Kuifeend

voëlspesie

Die kuifeend (Aythya fuligula) is 'n duiker met 'n bevolking van byna een miljoen voëls, gewoonlik aangetref in die noorde van Eurasië. Dit is 'n trekvoël wat Kenia en Nigerië besoek en soms ook na Suid-Afrika swerf. Die voël word 40 – 47 cm groot en weeg dan 1 - 1,4 kg. In Engels staan die voël bekend as die Tufted duck.

Kuifeend
Mannetjie en wyfie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. fuligula
Binomiale naam
Aythya fuligula
Video van 'n groep kuifeende
Eendjies
Eiers van Aythya fuligula

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig