Kota
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kota (Hindi: कोटा, Koṭā) is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Chhattisgarh ná die hoofstad Jaipur en Jodhpur met 'n bevolking van 1 001 365 in 2011. In die omgewing van die stad word landbougewasse soos gierst, koring en koljander verbou. Die belangrikste nywerheidsektor is katoenverwerking.
Kota कोटा | |
|---|---|
Stad | |
Die Godavari dham-tempel in Kota. | |
| Koördinate: 25°11′00″N 73°50′00″O / 25.18333°N 73.83333°O | |
| Land | |
| Deelstaat | Rajasthan |
| Distrik | Kota |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 202,5 km2 (78,2 vk. myl) |
| Hoogte | 271 m (889 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 1 001 365 |
| • Digtheid | 318/km2 (820/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
| Poskode | 324001 tot 324022 |
| Webwerf | kota.nic.in |