Kepler-102 is ’n hoofreeksster met vyf bekende eksoplanete. Sy ligsterkte is effens laer as dié van die Son.

Kepler-102
SpektraaltipeK3 V[1]
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming18h 45m 55.86s
Deklinasie+47° 12 28.91
Skynmagnitude (m)11,492
Besonderhede
Massa (M)0,8
Radius (R)0,74
Temperatuur (K)4 903
Afstand (ligjaar)389 lj[2]
Eienskappe
Planete5
Ander name
KOI-82
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die bestaan van vyf planete om die ster is in Januarie 2014 aangekondig; drie van hulle is kleiner as die Aarde. Net een planeet se massa kon vasgestel word.[3]

Planetêre stelsel

wysig
Die Kepler-102-stelsel
Planeet of skyf
(vanaf ster)
Massa Halwe lengteas
(AE)
Wentelperiode
(dae)
Eksentrisiteit Baanhelling
(°)
Radius
b 0,055 5,28696 85,37 0,47 R
c 0,067 7,07142 87,09 0,58 R
d 0,086 10,3117 87,09 1,18 R
e 8,9 M 0,116 16,1457 87,66 2,22 R
f 0,165 27,4536 88,24 0,88 R

Verwysings

wysig
  1. KOI-82, SIMBAD. Centre de Données astronomiques de Strasbourg
  2. (in Engels) http://www.openexoplanetcatalogue.com/planet/Kepler-102%20b/. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2018. {{cite web}}: Ontbrekende of leë |title= (hulp)
  3. Masses, radii, and orbits of small Kepler planets: the transition from gaseous to rocky planets Geargiveer 8 Januarie 2014 op Wayback Machine URL besoek op 8 Januarie 2014

Eksterne skakels

wysig