Kaneel
Kaneel is 'n spesery wat geoes word van die binnenste bas van 'n aantal bome van die genus Cinnamomum wat oorspronklik net in Sri Lanka gegroei het. Die Cinnamom zeylanicum boom is die bekendste.
| Kaneel | |
|---|---|
![]() | |
| Kaneel - blare en blomme | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| Divisie: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | |
| Spesie: | C. verum |
| Binomiale naam | |
| Cinnamomum verum | |
Kaneel word op beide soet en sout Suid-Afrikaanse geregte gebruik.
Geregte waarop kaneel gestrooi word
wysig
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Cinnamomum verum. |
