Jacob Morild
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jacob Morild (gebore 16 September 1966) is 'n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Elsker elsker ikke... (1995) en in die televisiereekse Den gode, den onde & den virk'li sjove (1990), Taxa (1997), en Det der om morg'nen (1999).
| Jacob Morild | |
| Geboorte | 16 September 1966 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Deens |
| Beroep(e) | Akteur en skrywer |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |