Indonesiese Wikipedia
Die Indonesiese Wikipedia is die Indonesiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia se eerste artikel is op 30 Mei 2003 geskryf.
Tipe webwerf | Wiki |
|---|---|
| Beskikbaar in | Indonesies |
| Eienaars | Wikimedia Stigting |
| URL | id.wikipedia.org |
| Registrasie | Opsioneel |
| Huidige status | Aktief |
Dit het tans 792 479 artikels en is die 22ste grootste wikipedia.
Voorbeeld
wysig- 'n Voorbeeld van 'n Indonesiestalige artikel oor Afrikaans: Bahasa Afrikaans.
Eksterne skakels
wysig| Wikimedia Commons bevat media in verband met Indonesiese Wikipedia. |