Hongaarse Wikipedia

Die Hongaarse Wikipedia is die Hongaarse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 8 Julie 2003 begin.

Hongaarse Wikipedia
Tipe webwerf
Wiki
Beskikbaar inHongaars
EienaarsWikimedia Stigting
URLhu.wikipedia.org
RegistrasieOpsioneel
Huidige statusAktief

Dit het tans 568 941 artikels, en is die 30ste grootste Wikipedia.

Voorbeeld

wysig

Eksterne skakels

wysig