Groottroupant
Die groottroupant (Coracias naevius) is 'n redelik algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël in droë doringveld en oop breëblaarboomveld. Die voël is 35 – 40 cm lank en 130 - 210 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Purple Roller.
| Groottroupant | |
|---|---|
![]() | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | |
| Spesie: | C. naevius |
| Binomiale naam | |
| Coracias naevius (Daudin, 1800) | |
| Sinonieme | |
|
Coracias naevia | |


Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2008). Coracias naevia. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 05 Februarie 2011.
