Gennep is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die provinsies Gelderland en Noord-Brabant (die Maas-rivier vorm o.a. hier die grens met laasgenoemde provinsie) en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 17 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 50 km².

Gennep
Munisipaliteit
Uitsig oor Gennep
Uitsig oor Gennep
Vlag van Gennep
Vlag
Wapen van Gennep
Wapen
Ligging van Gennep-munisipaliteit in Limburg
Ligging van Gennep-munisipaliteit in Limburg
Koördinate: 51°41′00″N 5°58′00″O / 51.68333°N 5.96667°O / 51.68333; 5.96667
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Limburg
Regering
  BurgemeesterPeter de Koning (VVD)
Oppervlak
  Totaal50,40 km2 (19,46 vk. myl)
  Land47,90 km2 (18,49 vk. myl)
  Water2,50 km2 (0,97 vk. myl)
Bevolking
  Totaal17 385
  Digtheid363/km2 (940,2/vk. myl)
Poskode
6590-6599
Skakelkodes0485
Webwerfwww.gennep.nl

Plekke

wysig

Plekke in die munisipale gebied van Gennep:
Aaldonk, Dam, De Looi, Diekendaal, Gennep (stad), Heijen, Hekkens, Milsbeek, Ottersum, Smele, Ven-Zelderheide en Zelder

Eksterne skakels

wysig