GFriend
Suid-Koreaanse meisiegroep
GFriend (Koreaans: 여자친구, Yeoja Chingu) is 'n Suid-Koreaanse meisiegroep wat in 2015 deur Source Music gestig is.[2] Op 15 Januarie 2015 het GFriend hul vyf-snit debuut uitgebreide speelalbum (EP) Season of Glass vrygestel.[3] Hierdie groep bestaan uit ses individue, naamlik (van die oudste) Sowon, Yerin, Eunha, Yuju, SinB en Umji. GFriend is in 2021 ontbind, maar is weer in Januarie 2025 geherstig.
GFriend | |
|---|---|
GFriend in Februarie 2020 | |
| Agtergrondinligting | |
| Oorsprong | Seoel, Suid-Korea |
| Genres | K-Pop |
| Jare aktief |
|
| Etikette | |
| Lede | |

Sien ook
wysig- BTS (Suid-Koreaanse seunsgroep gestig in 2013 deur Big Hit Ent.)
Verwysings
wysig- ↑ "GFRIEND artist page". King. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2020. Besoek op 19 Mei 2018.
- ↑ "New Rookie Group GFriend Makes Debut with 'Glass Bead' MV". Mwave. 16 Januarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Januarie 2017. Besoek op 16 Januarie 2015.
- ↑ "여자친구, 데뷔앨범 하이라이트 메들리 공개..'소녀감성'" (in Koreaans). Chosun. 14 Januarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 15 Januarie 2015.