Forrest Gump
Amerikaanse rolprent uit 1994 wat geregisseer is deur Robert Zemeckis
Forrest Gump is 'n Amerikaanse rolprent uit 1994 wat geregisseer is deur Robert Zemeckis.[1][2] Die rolprent het 6 Oscars gewen tydens die 67ste Oscar-toekenningsaand.[3]
| Forrest Gump | |
|---|---|
| Regisseur | Robert Zemeckis |
| Produksieleier | Wendy Finerman Steve Tisch Steve Starkey |
| Draaiboek | Eric Roth |
| Met | |
| Musiek deur | Alan Silvestri |
| Kinematografie | Don Burgess |
| Redigeerder | Arthur Schmidt |
| Ateljee | The Tisch Company |
| Verspreider | Paramount Pictures |
| Uitgereik | 23 Junie 1994 |
| Speeltyd | 142 min |
| Land | |
| Taal | Engels |
| IMDb-profiel | |
Hoofrolspelers
wysigVerwysings
wysigEksterne skakels
wysig
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Forrest Gump.
Wikiquote het aanhalings deur Forrest Gump.- Forrest Gump in die Internet-rolprentdatabasis