Ferwert
Ferwert is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Fryslân). Die dorp lê noordwes van Dokkum en noordoos van Leeuwarden. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân.
Ferwert | |
|---|---|
Dorp | |
![]() Ferwert, Martinuskerke en Vrijhof | |
![]() Ligging van Ferwert in Friesland | |
| Koördinate: 53°20′16″N 5°49′31″O / 53.33784°N 5.82533°O | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
| Bevolking | |
| • Totaal | 1,823 |
| Poskode | 9172 |
| Skakelkodes | 0518 |
Bevolking
wysig- 1830 – 1 429
- 1848 – 1 463
- 1913 – 1 699
- 1954 – 1 965
- 1959 – 2 023
- 1964 – 1 892
- 1969 – 1 837
- 1971 – 1 898
- 1973 – 2 008
- 1999 – 1 824
- 2002 – 1 874
- 2004 – 1 915
- 2008 – 1 900
- 2014 – 1 823
Samelewing
wysigBeeldbepalende geboue
wysigBekende boorlinge
wysig- Johannes Albarda (1761-1838), politikus
- Pieter Boeles (1795-1875), predikant en taalwetenskaplike
- Gerardus Heymans (17 April 1857-1930), filosoof, logikus en sielkundige
- Trinus Riemersma (1938–2011), Friese skrywer
- Eeltsje Boates Folkertsma (1893–1968), Friese skrywer en onderwyser
Eksterne skakels
wysig
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ferwert.

