Ebrahim Raisi
Ebrahim Raisolsadati (14 Desember 1960 – 19 Mei 2024), beter bekend as Ebrahim Raisi, was 'n Iraanse politikus wat vanaf 2021 tot sy dood in 'n helikopterongeluk in 2024 as die agtste president van Iran gedien het. Hy was 'n Moslem-regsgeleerde en deel van die Principlist groep.

Eksterne skakels
wysig
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ebrahim Raisi.