Dimona, Hebreeus: דימונה , Arabies: ديمونة , is 'n stad in suidelike Israel. In 2007 het die nedersetting 'n bevolking van 33 600 gehad.

Dimona

דימונה
ديمونة
Stad
Uitsig oor die stad
Uitsig oor die stad
Wapen van Dimona
Wapen
Dimona is in Israel
Dimona
Dimona
Koördinate: 31°04′0″N 35°02′0″O / 31.06667°N 35.03333°O / 31.06667; 35.03333
LandVlag van Israel Israel
DistrikSuidelike
Stigting1955
Regering
  BurgemeesterBenny Bitton
Oppervlak
  Totaal29,877 km2 (11,536 vk. myl)
Bevolking
  Totaal33 600
  Digtheid1 124,6/km2 (2 912,6/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (IST)
  SomertydUTC+3 (IDT)

Israel se enigste kernkragsentrale lê 13 km suidoostelik van Dimona.


Kernkragsentrale by Dimona