Dave Annable
Amerikaanse akteur
Dave Annable (gebore 15 September 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Little Black Book (2004) en What's Your Number? (2011), en in die televisiereekse Reunion (2005) en Brothers & Sisters (2006).
| Dave Annable | |
![]() | |
| Geboorte | 15 September 1979 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 1 |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2004: Little Black Book
- 2011: What's Your Number?
- 2011: You May Not Kiss the Bride
- 2017: Armed Response
- 2018: No Sleep 'Til Christmas
Televisiereekse
wysig- 2005: Reunion
- 2006: Brothers & Sisters
- 2012: 666 Park Avenue
- 2012: Fetching
- 2014: Red Band Society
- 2016: Heartbeat
- 2018: The Code
- 2019: What/If
Televisierolprente
wysig- 2003: Other People's Business
- 2004: Spellbound
- 2007: Brothers & Sisters: A Family Matter
- 2007: Brothers & Sisters: Family Album
- 2013: Joe, Joe & Jane
- 2017: Final Vision
Video's
wysig- 2009: The Ojai Experience
Eksterne skakels
wysig- Dave Annable in die Internet-rolprentdatabasis
- Dave Annable op X
