Dashcode
Dashcode is ’n sagtewaretoepassing wat deur Apple Inc. geskep is en ingesluit is by Mac OS X Leopard om die ontwikkeling van ’n sagtewarekontrole (widget) vir Dashboard te fasiliteer.
| Dashcode | |
| Ontwikkelaar | Apple Inc. |
|---|---|
| Bedryfstelsel | Mac OS X |
| Kategorie | Sagtewarekontrole-(widget)-ontwikkeling |
| Webblad | Dashcode |